Mnr Bester & kie.
Vanaand het ‘n nostalgie my beet. Bietjie rondgesnuffel op die net en op hierdie blad afgekom. Dertig jaar gelede (dis vrek lank!!) het ons gegradueer uit Noordskool. Die klas van 1979. ‘n Moeilike, maar oulike klompie seuns en dogters, met NOG moeiliker onnies. Van Sub A se Tannie Dup, verby juffrou Hobbs se musiek, “Ou Pyp” vir Afrikaans, “Snuffels” Reynecke by houtwerk (hel! ons was bang vir hom), mnr Notley wat probeer het om Sotho in Afrikaners se koppe in te kry en tannie Simes se luide stem in die kunsklas, tot by mnr Koos Buys, die hoof. Almal mense wat diep spore getrap het in ons lewens. Alle sterkte en heil op julle pad vorentoe. Groete uit die Boland. (NS: Hier innie Kaap kan ons noggie rugby speel nie, maar die wyn is ons kos!)
Gail Darling said
When is the schools open day for Grade 1
Chris Swart said