Skoolhoof / Principal – CF Bester
Adjunkhoof / Deputy Principal – L Lourens
Departamentshoof / Head of Department – W Human
Departamentshoof / Head of Department – I Penzhorn
Departamentshoof / Head of Department – C Jooste
| Graad R Afrikaans – Hanhee Borsboom |
| Graad R English – Franconette van Niekerk |
| Graad R Afrikaans/ English – Alta Thompson |
| Graad 1 Afrikaans – Riana Nel |
| Grade 1 English (1) – Sheryl Hesom |
| Grade 1 English (2) – Mariaan Fourie |
| Graad 2 Afrikaans – Lourein Smith |
| Grade 2 English (1) – Christine Boshoff |
| Grade 2 English (2) – Marinda Mouton |
| Graad 3 Afrikaans – Wilma Rademan |
| Grade 3 English (1) – Cheryl Jooste |
| Grade 3 English (2) – Marike Theron |
| Graad 4 Afrikaans – Bianca Rheeder |
| Grade 4 English (1) – Irmgard Penzhorn |
| Grade 4 English (2) – Marina Louw |
| Graad 5 Afrikaans -Wilma Kleynhans |
| Grade 5 English (1) – Debby van Staden |
| Grade 5 English (2) – Gerhard Swanepoel |
| Graad 6 Afrikaans – Luan van Staden |
| Grade 6 English (1) -Pierre Gouws |
| Grade 6 English (2) – Louise Bester |
| Graad 7 Afrikaans – Elisabeth Swanepoel |
| Grade 7 English (1) – Wilna Woodley |
| Grade 7 English (2) – Christine Harries |
| Finansies / Financial – Teraise HavermannAdministrasie / Administration – Petro van Rooyen |
Wayne Swart said
Hi,
Dis goed om te sien dat ons “jong” mense is nie die enigstes wat oud word nie. Sorry meneer Bester, maar dit lyk my die laaste 11 jaar wat ek uit die skool uit is het jou sommer baie grys hare gegee.
Ek is verder bly om te sien dat nog baie van my onderwysers nog by die skool werk. Ek sou net graag wou sien hoe hulle ook lyk.
Ek onhou onder andere vir Marinda Mouton, Wilna Woodley, Wilma Kleynhans en Pierre Gouws. Julle was almal great onderwysers gewees en ek glo dit het my goed gehelp tot waar ek vandag is. ‘n Speciale dank aan Juffrou Mouton vir al haar ondersteuning. Ek sal graag weer wil kontak maak.
Groete,
Wayne Swart
Alwyn Fourie said
Hi,
Wil net weet of Mnr. Lourens nog by die skool betrokke is. Ek het in 1986 (st.5) by Noordskool klaar gemaak en hy was by verre die beste onnie.
Ek is bly om te sien die skool doen baie goed. Ek was ‘n prefek by die skool en het nog altyd ‘n sagte en spesiale plekkie vir die skool gehad.
Groete,
Alwyn
Naomi Reimers said
Ek was in Noordskool van 1983 – 1989. Ek is graag opsoek na Mej Magriet van Zyl. Sy het sagtebal afgerig vir my susters, Charmain en Zelda Reimers en vir my. My ouers was altyd saam met wedstryde en het goeie vriende geword met Mej van Zyl. Laas toe ek gehoor het bly sy nou in Kroonstad. Ek sal dit baie waardeer as ek haar kontak nommer kan kry.
Baie dankie,
Naomi Reimers