Noordskool || North School

The official blog of North School in Sasolburg

Natuurweek / Nature Week 5 May/Mei

Posted by chrisbester on May 22, 2007

                       Ou Ryperd   2007

   

perde2.jpg

 

Vlnr Charlene Beitell met Prins en Mari Mouton met Stompie.

Noordskool vier vanjaar die Nasionale Wetenskapweek deur aan die leerders ‘n geleentheid te bied om die natuur se eie perdekrag te ervaar. Twee perde en ‘n ponie is na die skool gebring waarop die leerders ‘n rykans kon kry. Dit was ook vir sommige ‘n eerste keer dat daar kennis gemaak is met die natuur se eie kragwonder.  Ruiters van die skool Mari Mouton, Charlene Beitell, Alicia Fourie, Khauhelo Ngubene en Ina Rudd het die geleentheid gereël. Ou ryperd het ‘n nuwe betekenis vir die kinders gekry.

perddrie.jpg

Juffrou Christine Boshoff  en Charlene Beitell help hier vir Lebo Motseare op die perd.

One Response to “Natuurweek / Nature Week 5 May/Mei”

  1. Hello.This article was really fascinating, especially because I was looking for thoughts on this subject last Saturday.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: