Noordskool || North School

The official blog of North School in Sasolburg

Manne-Aand

Posted by chrisbester on May 24, 2007

  bosveldklong.jpg  

Die Bosveldklong tree Saterdag-Aand  6 Oktober 2007 hier by Noordskool op. Dis ‘n manne-aand.  Dis ‘n Vleis-Aand.  !!!!

Noordskool wil graag die 6 de Oktober ook so ‘n rybalk gebruik om 4×4 voertuie bekend te stel.

     nampo6.jpg

Die foto is tydens Standard Bank se 4×4 voertuig vertoning geneem. Die vertoning het by NAMPO se Oesdag 2007

plaasgevind.

 

One Response to “Manne-Aand”

  1. morne fourie said

    dankie mnr vir al die lekker jare daar by norrdskool sal die nooit vergeet nie. Ek speel nou binne senter vir sasol hoer en geniet dit baie! Dankie vir al die gedult en speeches wat mnr vir my gegee het.

    Liefde Morne

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: