Noordskool || North School

The official blog of North School in Sasolburg

BEROEPSDAG

Posted by chrisbester on October 8, 2008

Graad 7 Beroepsdag

 

Die Graad sewes van Noordskool het die 8ste Oktober ʼn beroepsdag by die skool gehad. Daar is van ons leerders verwag om hulself aan te trek soos die beroep wat hulle moontlik eendag wil beoefen. Die doel van die oefening was om gesprekvoering tussen die ouers, onderwysers en leerders te bevorder aangaande hul toekomstige beroep. Dit was  lekker om as personeel die toekomstige leiers van ons land te sien in uitrustings van prokureurs, polisie, dokters, onderwysers en nog vele meer. Dit maak ons as onderwysers se harte warm om te weet dat ons ʼn aandeel het in ons leerders se beroepsontwikkeling.

 

 

 

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: