Noordskool || North School

The official blog of North School in Sasolburg

OOV TUINE

Posted by chrisbester on March 24, 2009

Die OOV het besluit om hul energie die jaar 2009 in en rondom Noordskool te gebruik.  Die eerste aksie was tuinmaak en rommel wegry en te help dat die skool terrein in ‘n netjiese aanvaarbare toestand is.  

Ons dans was ‘n sukses met ‘n wins wat ons teruggeploeg het in die terrein.

Ons volgende aksie is om die badkamers te probeer opgradeer sodat dit gerieflik en netjies vir die kinders van Noordskool sal wees.  Daar word vir elke maand ‘n aksie beplan so hou gerus die NSN dop vir verdere nuus.  Baie dankie aan elke ouervereniging lid wat hul bydrae gegee het sover.

 

OOVgarden1

OOVgardens2

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

 
%d bloggers like this: